top of page

Deel 3

 

Hier is baie inligting en gebede. Baie van hierdie inligting mag dalk nie vir jou, die leser, wees nie. Voel vry om verby dit te gaan na die gedeeltes wat jy nuttig vind. Hierdie onderwerp is so kompleks dat ek probeer om ten minste elke graad te dek. Dit mag dalk help want indien daar sekere probleme en siektes in die familie voorkom, kan deur na die gebede te gaan, mag daar dalk geneesing en verlossing wees.

 

 

YORK RITE Merk Meester 4e Graad [Mark Master]


q Ek verloën die vals hoeksteen van Hiram Abiff, en verklaar dat Jesus
Christus die Hoof Hoeksteen van my lewe is.
q Ek verloën die hoeksteen astrologie merk.
q Ek verloën die vloek van verwerping uit die Here se tempel.
q Ek verloën die vals drie-eenheid van Vrymesselary.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die viervoudige kabeltou, algehele
immobilisasie en elke band met ‘n Vrymesselary losie.
q Ek verloën die woord JOPPA en rebellie teen die stem van God.
q Ek verloën en verbreek die mag van hierdie vloeke:
· verlies van die vrug van my arbeid en onderbetaling as werknemer
· verlies aan finansiële seën en werk lank en hard vir baie min
finansiële vergoeding
· elke vloek van armoede wat in werking is deur hierdie graad se
seremonies.


VOORMALIGE MEESTER 5e graad [Past Master]


q Ek verloën die eed: “...bind myself aan geen kleiner straf nie, as dat my
tong verdeel sal word van die punt tot die wortel....”
q Ek verloën en vernietig die mag van alle vloeke op spraak deur die eed
van die Toetredende Leerling Graad.
q Ek verloën en vernietig die vloek van ongoddellike oorname.
q Ek verloën die Meester abdikasie seremonie, voortydige bevordering en
die vloek van vernedering.


MEES UITSTAANDE MEESTER 6e graad [Most Excellent Master]


q Ek verloën die eed: “...straf dat my bors oopgekloof sal word en lewensorgane
verwyder en blootgestel sal word om te verrot op die mishoop.”
q Ek verloën en verbreek elke effek van die “balansering” seremonie en
die vloek van toegee vir versoeking.


HEILIGE KONINKLIKE ARTS 7e graad [Holy Royal Arch]


q Ek verloën die eed: “...straf dat my brein blootgestel sal word aan die
brandende strale van die middagson...”
q Ek verloën die leuen van self godheid en die driedubbele kroon van
godheid
· die belastering van gelykheid met die Here God Almagtig
· die vals kroon, mantels, vals oop hemel en vals heerlikheid
· die 4 sluiers en vals Allerheiligste
q Ek verloën en vernietig die vloek van die wagwoord “EK IS, EK IS”, en
verbreek elke effek van beslaan wees as “kaptein van die menigtes”.
q Ek verloën en verbreek elke effek van die wagwoorde “Shem”, Japheth,
en Adoniran. Ek verloën en verbreek die waarsêers-staf en alle vals
wonderwerke, tekens en wonders en waar hulle my beinvloed het tydens
enige Christelike byeenkoms.
q Ek verloën dat ek ‘n vals leier was vir die volk van die Here, en verloën en
vernietig alle valse vader- en seunskap.
q Ek verloën redding deur goeie werke en verbreek die mag van die
driedubbele tau merk op my voorkop.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die Messelaars god “Jah Bul On”.
q Ek vernietig alle bande met die baals van Sirië, Babilon en Egipte, en
verklaar oor my familie lyn:
Eksodus 20:3 “3Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.”
q Ek verklaar profeties:
Josua 24:15 “maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.”
q Ek verloën die vals amp van profeet.
q Ek verloën die wet van sonde en dood en maak myself los in die wet van
die Gees van Lewe (Rom. 8:2).
q Ek verloën die Hindoe gode Brahman, Krishnu en Kali; en die gevolglike
aangetrokkenheid tot Hindoeisme, T.M., Joga en Oosterse Filosofie.
q Ek verloën die vals liefde en eenheid van Vrymesselary.
q Ek verloën en verbreek elke effek van die geheime wagwoorde “Ammi
Ruhamah” en “Stibium Malkabar”.
q Ek verloën hierdie eed: “....dat my regteroor afgekap sal word sodat ek
vir ewig onmagtig sal wees om die woord te hoor en my regterhand
afgekap sal word as die straf van die indringer....”
q Ek verloën die onvermoë om God se Woord te hoor, en verbreek die
mag van geestelike doofheid of verlies aan vingers of hande a.g.v. hierdie
eed.
q Ek verloën hierdie eed: “...dat my ingewande uitgeskeur sal word en dat
die aarde sal oopgaan en my sal insluk soos met Korah, Datan en Abiram
met hul rebellie...”
q Ek verloën en vernietig die mag van die handgreep en wagwoord
“Rabboni” en die navolging van ‘n vals meester of leier.
q Ek verloën en verbreek elke uitwerking van die wagwoorde van hierdie
graad “Haggai, Josua, en Serubbabel”.
q Ek verloën hierdie eed: “...dat die kroon van my kop afgekap sal word
en my brein uitgehaal sal word en tot as verbrand sal word...”
q Ek verloën hierdie eed: “...dat die skedel afgeslaan sal word en die brein
blootgestel sal word aan die brandende strale van die middagson...”
q Ek verloën die vloek van verwarring, geheue probleme, onthoofding,
breinkanker en gevolglike chemoterapie.


SUPER VERHEWE MEESTER 10e GRAAD [Super Excellent Master]


q Ek verloën hierdie eed: “...die straf dat my duime afgekap sal word, my
oë uitgesteek sal word, my liggaam vasgedraai in kettings van brons en as
gevangene weggevoer sal word na ‘n vreemde land...”
q Ek verloën en vernietig die vloek van rolspeling van Koning Sedekia:
· ‘n passiewe wil
· dat my duime afgekap word
· fisiese blindheid a.g.v. oë wat uitgesteek word
q Ek vernietig die vloek van die brons kettings van heksery.


ORDES VAN RIDDERSKAP RIDDERS ORDE VAN DIE ROOIKRUIS 11e graad [Orders of Knighthood]


q Ek verloën die eed: “...straf dat my huis afgebreek sal word, die hout
daarvan opgestel sal word en ek daaraan gehang sal word ...”
q Ek verloën die wagwoorde “waarheid”, “Juda”, en “Benjamin” die
aanneem van die karakter van die leeu en die wolf.
q Ek verloën die gees van die “brullende leeu”, die duiwel self (1 Pet.
5:8). Ek verklaar dat Jesus Christus die Leeu van die Stam van Juda
is. (Open. 5:5).

 

RIDDERS VAN MALTA 12e graad [Knights of Malta]


q Ek verloën en verbreek die eed: “...as ek my verpligting nie nakom nie,
willig ek in dat my kop afgekap mag word en op die hoogste spits in die
oostelike deel van die wêreld as ‘n monument van my skurkagtigheid
opgerig sal word ...”
q Ek verloën en verbreek elke effek van die eed: “...die sondes van die
persoon wie se skedel dit eens was, op my hoof sal kom tesame met my
eie sondes; en mag hy in oordeel oor my verskyn, beide hier en hierna,
indien ek sou oortree in Messelary, of Ordes van hierdie Ridderskap.
q Ek verloën die drink van wyn uit ‘n mense skedel en die eed geneem op
die sondes van iemand anders.
q Ek verloën die vals simbool van redding, die wit kle ed en swart kruis.
q Ek verloën die geheime woord MAHER-SHALAL-HASH-BAZ.


RIDDERS TEMPLIER 13e graad [Knights Templar]


q Ek verloën en verbreek elke effek van enige van my voorgangers wat die
Ridders Templiere gordel, borsharnas, spore, helm en swart voorskoot
met sy embleme gedra het, en die swaard van die York Rite geneem het.
q Ek verloën en verwyder in die gees hierdie vals wapenrusting vanaf
myself en my familie. Ek trek nou die volle wapenrusting aan soos in
Efes. 6:11.
q Ek verloën die gees van die dood van die Ridders Templier.
q Ek verloën die vals vegters gees van hierdie orde.
q Ek verloën en vernietig die vloek van die embleme en tekens van die
swart voorskoot met ‘n slang gedraai om ‘n kruis, kopbeen en kruisbene;
en die vloek van die swaard, stryd byl, trompet en skild.
q Ek verloën die geheime wagwoord van KEB RAIOTH.
q Ek vernietig die vloek van die graf en verloën en verbreek elke effek
van die skedel en kruisbene op die bybel in die swart kamer.
q Ek verloën die vals eenheid tussen die bybel en die swart doodskis
(dood).
q Ek verloën die Messelaars hanekraai, die gees van Judas Iskariot en
vernietig die vloek van verraad.
q Ek verloën die beker van die dood en die beker van verlatenheid. (Eseg.
23:33). Ek verloën en verbreek elke effek daarvan om wyn te drink uit ‘n
skedel genoem “ou Simon” in herinnering aan Simon van Sirene en die
drink op Simon, Salomo, Hiram van Tirus en Hiram Abiff.
q Ek maak myself los vir die beker van seëning en redding. (1 Kor. 10:16;
Ps. 116:13).
q Ek verloën en vernietig die mag van die wagwoorde “Golgotha” en “My
Heer”.
q Ek verloën die Messelaars verbond met die dood en ek lê beslag op die
belofte van Jesus Christus, “Ek het gekom dat hulle lewe mag hê”.
q Ek verloën en trek die vegters mantel van die dood van die Ridders
Templiere uit.
q Ek verloën en laat loos die vals swaard van die York Rite en die gebruik
van die swaard as ‘n omgekeerde kruis. Ek werp die Messelaars swaard
in die Vuur van God – voeg aksie by.
q Ek verklaar dat ek die Woord van God vasgryp. Die Woord is skerper as
enige tweesnydende swaard. (Heb. 4:12).
q Ek verloën en vernietig die vloek van geweld en woede teen myself en
ander; die sterwe van ‘n gewelddadige dood en alle fassinering i.v.m.
oorlogvoering.
q Ek verloën die vals vegters mantel van Vrymesselary oor my roeping in
God, en my gehoorsaamheid aan die Woord van die Lewende God; oor
elke salwing en elke gawe van die Heilige Gees.
q Ek verloën en verbreek elke effek van my voorgeslagte se betrokkenheid
in al die tak-grade van die York Rite: Uitverkore Meester; Graad van Ark
en Duif; Ridders van Konstantinopel; Geheime Monitor of Handelsgraad;
Heldin van Jerigo; Ridders van Drie Konings; Ridder van die Christelike
Merk en wagte van die Konklaaf; Ridders van die Heilige Graf; Die
Heilige en Driemaal Roemryke Orde van die Kruis; genoem ‘n Raad; Elf
Onuitspreeklike Grade; Volmaakte Meester; Intieme Sekretaris;
Opsiener en Regter; Opsigter van die Gebou or Meester in Israel;
Uitverkore Ridders van Nege; Uitverkore Groot Meester; Allerhoogste
Ridders Uitverkore; Groot Meester Argitek; Ridder van die Negende Arts;
Groot Uitverkorene; Volmaakte en Allerhoogste Messelaar.
q Ek verloën die eed: “...straf dat my kop afgekap sal word en op die
hoogste spits van Christendom geplaas sal word ...”


05 FISIESE SIEKTES


q Ek verloën alle vloeke van kanker op my geslagslyn en myself a.g.v. ede
uitgespreek oor die liggaam deur Vrymesselary. Ek neem gesag oor, en
beveel elke opstandige sel in my liggaam tot volmaakte orde en om in lyn
te kom met die oorspronklike plan en ontwerp van Die Skepper van Hemel
en Aarde.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke van vrees vir kanker en sterfte deur
kanker.
q Ek verloën en verbreek elke vloek oor die liggaamlike organe, soos die
hart, longe, maag, ingewande, galblaas, le wer, blaas en baarmoeder.
q Ek verloën alle vloeke van hartaanvalle, ope-hart operasies, beroertes,
hartsiektes en gevolglike voortydige sterfte.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke van die bloed a.g.v. Vrymesselary
bloed-ede, soos chroniese moegheid sindroom, bloedarmoede, hoë- of
lae bloeddruik, trombose, bloeding, reumatoide artritis, diabetes, hoë- of
lae bloedsuiker, bloedvergiftiging, hepatitis en AIDS of HIV.
UITERSTE MOEGHEID EN SIEKTES]
q Ek verloën en verbreek elke vloek van siekte en voortslepende siekte wat
my bloedlyn en myself affekteer a.g.v. Vrymesselary seremonies en bloed

 

ede. Ek maak my bloedlyn, my nageslag, en myself los van alle siekte,
allergieë en voortslepende siektes, in die Naam van Jesus Christus. Ek
vernietig die vesting van vernietiging van Dood en Hel oor my liggaam.
q Ek verloën en verbreek die vloek van okkulte geestelike houe teen die
kop, met die gevolg van skeelhoofpyn of dood, en ek verbreek die vloek
van skielike, geheimsinnige koorsaanvalle.
q Ek verloën en verbreek die vloek van verwerping deur die woorde
“rommel in die tempel” en die gevolglike vloek van verworpenheid of
uitwerping uit die Kerk se kameraadskap. Ek verbreek elke vloek van
onvrugbaarheid in die Kerk of vir die Koninkryk van God.

 

VERSTANDELIKE ONGESTELDHEID


q Ek verloën en verbreek alle vloeke van verstandelike ongesteldheid wat
deur my bloedlyn kom a.g.v. hul betrokkenheid in Vrymesselary.
q Ek verloën en verbreek die vloek van ‘n dubbele-siel, dubbele-verstand,
ADD, of om tweepolig te wees. Ek verbreek die mag van geestelike en
verstandelike verwarring in die Naam van Jesus Christus.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke wat my verhinder om te begryp en te
verwoord wat ek voel. Ek verbreek alle vloeke op my verbale fakulteite
en die vermoë om geestelike en fisies te kan hoor.
q Ek verloën en verbreek die vloek van 2 vaders of meesters en die
gevolglike verwarring in identiteit. In die Naam van Jesus Christus roep
ek my liggaam, siel en gees tot volmaakte eenheid volgens God se
volmaakte plan en wil.
q Ek verloën en verbreek die vloek van Paranoïese Skisofrenie en Vrees
oor my bloedlyn en myself.
q Ek verloën en verbreek die mag van Vrymesselary heksery ede en
vloeke met gevolglike depressie, melankolie, oppressie en ‘n psigotiese
toestand.
q Ek verbreek alle ongoddelike bande of verbintenisse met enigiemand in
my familie lyn met dieselfde probleme.
q Ek verloën en verbreek die mag van die vloeke van die Vrymesselary
seremonie wat Nebukadneser betref.
q Ek verloën en verbreek die mag van alle Vrymesselary heksery ede met
gevolglike waansin, seniliteit of swaksinnigheid, Alzheimer se siekte,
disoriëntasie, verwarring, verlies aan geheue, ineenstorting van enige
soort, verstandelike, emosionele, geestelik, senu of fisies.
q Ek verbreek die vloek van toelating tot ‘n psigiatriese hospitaal of
inrigting.
q Ek verloën en verbreek die vloek van obsessiewe, kompulsiewe,
herhalende gedrag.
q Ek verbreek die vloek van alle godsdienstige, geestelike, doktrinale
obsessies.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van selfmoord, doodswense en
verstandelike onstabiliteit.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van onsekerheid en interafhanklikheid
met verlating deur die vader a.g.v. Vrymesselary.


SENU ONGESTELDHEDE EN VREES


q Ek verloën en verbreek al die vloeke op die senu-stelsel wat afkom deur
my familie bloedlyn a.g.v. betrokkenheid in Vrymesselary.
q Ek verloën die Shriner seremoniële ritueel en eed van staan op ‘n
oppervlak met kaalvoete terwyl elektriese skokke deur my liggaam gestuur
word. Ek verloën alle vloeke van skok op die senu-stelsel, alle
aangetrokkenheid tot elektro-skok behandeling en sterfte van elektriese
skok.
q Ek verloën en verbreek die vloek van alle skok, vrees, trauma en
droefheid wat opgeberg is in die senu-stelsel deur ongeluk, skielike skok,
skielike verlies en dood of deur oorerwing. Ek verklaar in die Naam van
Jesus Christus dat ek losgemaak is van hierdie vrees en skok en dat dit
gebreek is oor my bloedlyn. Ek verklaar dat voortdurende skokke gebreek
is oor my en my familie.
q Ek maak myself los van ongelukke, verkragting, enige soort verlies en
houe teen die kop.
q Ek verloën en verbreek die mag van Vrymesselary se okkulte vloeke om
my bloedlyn en myself te teister met siektes of geweld wat die senuwees
affekteer, soos: veelvoudige sklerose, epilepsie, spinale kanker,
Parkinson se siekte, seksuele misbruik, verkragting, skielike dood of
verraad deur vriende of huweliksmaat.
q Ek verbreek die mag van die Messelaars vloek van die dood deur die
spinale koord, senu-stelsel en silwer koord, in die Naam van Jesus
Christus.
q Ek verloën en verbreek elke vloek van inflammasie van die senuwees en
die senuwees wat aan flarde hang.
q Ek verklaar dat my liggaam die tempel van die Heilige Gees is en alle
bande met die Messelaarstempel is nou gesny in die Naam van Jesus
Christus. Ek is nou losgemaak van elke bekende of onbekende
ongesteldheid of siekte komende van ‘n Vrymesselaars vloek. Elke
negatiewe ding wat vasgevang was in my senu-stelsel, is nou losgemaak
en ek pleit nou die Bloed van die Here Jesus Christus oor elke
toegangspunt wat nou gesluit is.


OUTISME EN LEERPROBLEME


q Ek verloën en verbreek die vloeke van outisme op my bloedlyn en myself
a.g.v. betrokkenheid in Vrymesselary.
q Ek verloën die anti-christiese broederskap van Vrymesselary en vernietig
die vloek van verlatenheid wat dit veroorsaak in huwelike en met kinders
a.g.v. die vader se betrokkenheid by die losie. Ek vergewe die vaders in
my familie-lyn dat hulle hul vroue en kinders verlaat het vir die losie, en die
gevolglike onsekerheid, verwerping en rebellie. Ek maak myself los van
alle vloeke van onsekerheid, verwerping, rebellie, verbale en emosionele
verlatenheid en alle verwagting daarvan.
Mal. 4:6 “6En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en die hart
van die kinders tot hulle vaders...”
Efes. 2:14 “14Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur
van skeiding afgebreek het...”
q Ek verloën en verbreek die vloek van ateïsme in die vaders van my
geslagslyn, met gevolglike onvermoë om toe te tree tot ware intimiteit met
Vader God. Ek verbreek alle vloeke van haat en verwerping jeens die
vader.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die gees van die anti -chris en
Jesebel a.g.v. die verlies van die vader en die gevolglike outisme in al sy
vorms.
q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van geweld van die moeders in
my familie-lyn en bely die mishandeling van kinders. Ek verbreek die
vloek van alle woorde van verwerping en oordeel gespreek oor kinders.
q Ek verbreek alle vloeke of houe teen die kop en die gevolglike
breinskade, intellektuele vertraging, leer- en begrips probleme, stadige
spraak en aksie, spastiese denkpatrone, spraak patrone en motoriese
koordinasie probleme.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van waansin, outisme, frustrasie,
woede, selfhaat, geweld, selfbesering, kopstampery en alle waansinnige
optredes gekoppel aan die Vrymesselary bloed-ede van moord en
verminking.
q Ek verloën alle vrees vir die okkulte van die Vrymesselary bloed-ede.
q Ek verloën en verbreek die vloek van “afskakeling” uit die realiteit. Ek
verbreek elke vloek van onttrekking, ontsnapping, fantasie en ontkenning
van pyn.
q Ek verloën alle emosionele onttrekking en ontsnapping soos om in die
bed te bly, slaap, seks, televisie, rekenaar, werk, dwelms en alkohol.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die eed “ek sal myself onttrek van
enigiemand wat nie wandel volgens die tradisies van Vrymesselary nie”,
en ek vernietig elke wettige reg van onttrekking vanaf my lewe en my
bloedlyn in Jesus Naam. Ek verloën alle rebellie teen realiteit en bely alle
hardkoppigheid in die Naam van Jesus Christus.
q Ek verbreek alle vloeke wat my bloedlyn affekteer aangaande hul
begaafdheid, kreatiwiteit, leervermoëns en salwings. Ek verbreek alle
vloeke van rebellie jeens outoriteit, wantroue en verwerping van mense en
gevolglike obsessies met diere.
q Ek verbreek alle vloeke van diere gedrag, of om soos ‘n dier behandel te
word en onderwerp te word aan fisiese, verbale of seksuele mishandeling.
q Ek verbreek die vloek van die Vrymesselary werktuie vanaf my b loedlyn
en myself en die gevolglike probleem met wiskunde.
q Ek maak my bloedlyn en myself los om te vloei in God se oorspronklike
plan en doel vir ons lewens, in die Naam van Jesus Christus.


ONDERLING GEKOPPELDE GODSDIENSTE EN ORDES


LET WEL: Indien jou familie op enige manier gekoppel was aan die
volgende, behoort jy enige betrokkenheid te bely en te verloën en jouself
los te maak van enige geestelike binding wat daarmee saamkom. (Die lys
hieronder mag dalk onvolledig wees.)

 

Mans Organisasies
Acacia Fraternity
Ancient Order of Foresters
Black Lodge
Buffalo Lodge
Danites
Druids
Elks
Eagles Lodge
Fraternal Order of Eagles
Foresters
Grotto
Holy Order of St. John
Illuminati
Independent Order of Foresters
Independent Order of Oddfellows
Independent Order of Rechabites
Jaycees
Knights of Columbus
Knights of Pythias
Knights of Pythons
Knights of the Red Cross
Ku Klux Klan
Lions Club
Loyal Order of the Moose
Manzini
Moose Lodge
Mystic order of the Veiled Prophets of the
Enchanted Realm.
Orange Lodge
Order of Amaranth
Order of Red Men
Order of the Red Robe
Order of the Golden Chain
Order of the Golden Dawn
Order of the Golden Key
Order of Oddfellows
Ordo Templi Orientis
Prince Hall Freemasonry
Phi Beta Kappa
Royal Arch Mariners
Royal Order of Jesters
Shriners
The Grange
The Round Table
Tall Cedars of Lebanon
Veiled Prophets of the Enchanted Realm
Woodsmen of the World
Vroue Organisasies
Daughters of Mokanna Order of the Eastern Star
Daughters of the Nile and White Shrine Order of Jacob's Daughters
White Shrine of Jerusalem Rebekah Lodge
Order of Amaranth
Jeug Organisasies


Meisies - Daughters of Job, Rainbow Girls, Girl Guides (Girl Scouts in U.S.),
Brownies, Sparks, Daughters of the Eastern Star, Ladies Oriental Shrine.

 

Seuns - Order of De Molay, Order of the Builders, Cubs, Boy Scouts, The
Allied Degrees, The Red Cross of Constantine, The Order of the Secret
Monitor, Masonic Royal Order of Scotland, Grand Orient Lodges, The Royal
Order of Jesters, The Manchester Unity.

Let wel: Lord Baden Powell was ‘n lid van die Losie van “The Grand Orient”
van Vrymesselary.


ORDE VAN DIE OOSTERSTER [Order of the Eastern Star]


q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van alle ede geneem, vloeke en
rituele uitgevoer en regalia gedra deur my voorgeslagte wat betrokke was
by die Oosterster. In die Naam van Jesus Christus vernietig ek die mag
van die pentagram (simbool van die Oosterster) in my familie lyn en
myself. Ek verklaar dat die Bloed van Jesus Christus ons bedek.
q Ek sny elke band wat my familie of myself bind aan Vrymesselary deur
die Oosterster en verloën en verbreek die vloek van wedersydse
verpligting.
q Ek verloën hierdie eed: “...ek verbind myself aan die mees plegtige
geheimhouding aangaande die werk van die Orde en tot daardie uitvoer
(van hul doelstellings)”
“Die verpligting van ons Orde, vrywilliglik aangeneem, is ewigdurend,
vanaf die mag vanwaar daar geen bevryding is nie”. Ek verklaar dat my
familie bevry is deur die krag van die Bloed van Jesus Christus.
q Ek bely namens die vroue in my voorgeslagte wie gekniel het voor die
altaar van die Oosterster en wetend of onwetend hulself gegee het aan
die gode van Vrymesselary.
q Ek verloën en verbreek die mag van die vloek van vals lig, reinheid en
vreugde. Ek verklaar dat “Die Vreugde van die Here my sterkte is” en die
vrug van die Heilige Gees is myne.
q Ek verloën verbreek al die ede en rituele van Vrymesselary (sien ede).


DIE ORANJE LOSIE [The Orange Lodge]


q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van alle ede geneem, vloeke en
rituele uitgevoer en regalia gedra deur my voorgeslagte betrokke in die
Oranje Losie.
q Ek verloën en verbreek elke vloek van binding van hul betrokkenheid
met die Edele Oeroue [Noble Ancient] en Christelike Orde van Koninklike
Swart Ridders [Christian Order of Royal Black Knights], Koninklike Arts
Purper Orde [Royal Arch Purple Order] en die Koninklike Swart Institusie
[Royal Black Institution] en sny alle bande met Vrymesselary.
q Ek verloën en verbreek alle sielsbande, afgodery en verbintenis met die
stigters James Wilson en James Sloan, ook met Sir Robert Peel en
Koning William van Oranje en Osiris.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die 5-puntige ster en die oog van
Horus.
q Ek verloën die eed “om nooit ‘n Oranje broeder te vervolg nie”.
q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van godsdienstige dwepery en
indoktrinasie vanaf my voorgeslagtelike bloedlyn. Ek verloën en verbreek
die vloek van die dood en vernietiging en die ongoddelike strydlustigheid
van die Oranje Losie.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van alle oranje, purper en swart grade
tot by en insluitende die Rooi Kruis.
q Ek verloën en verbreek elke band met die bok van die Oranje Losie. Ek
verloën en verbreek alle ede gemaak terwyl daar op ‘n bok gesit is. Ek
verloën die seremonie van die ry van die bok en verbreek die vloek van
geweld en vrees.
q Ek bely vir elke voorouer betrokke in die sluiting van ‘n alliansie met
Lucifer deur die bok se anus te soen. Ek verbreek al die gevolglike vloeke
en vra U, Vader God, om my te reinig in die Naam van Jesus Christus.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van die twee en ‘n halwe teken en
die volgende wagwoorde:
Toegangs wagwoord Shib-bo-leth
Sentrale wagwoord Die Ark van God (Bok agteruit)
Groot en Magtige wagwoord Die Groot Jehovah is ons Gids
Ander wagwoorde Migdol, Rueben Gad, Half, Stam,
Manasseh, Rooi Mure, Gideon en Onde Gi.

q Ek verloën en verbreek die mag van alle handdrukke, tekenwoorde en
verklaar dat daar geen meer kodes, tekens of wagwoorde oor my lewe sal
heers nie.

 

ONAFHANKLIKE ORDE VAN REGABIETE (O.O.V.R.) [Independent Order of Rechabites]


q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van alle ede geneem, vloeke en
rituele uitgevoer en regalia gedra deur my voorgeslagte betrokke in Die
Onafhanklike Orde van die Regabiete.
q Vader, in die Naam van Jesus Christus, vra ek U om die name van my
voorgeslagte en myself uit te wis met die Bloed van Jesus Christus
vanaf alle sertifikate en lyste van die O.O.V.R.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke van die O.O.V.R. wapenskild, die
simbole daarvan asook betekenisse: die oog van Horus, die slang, die
son, maan en sterre, reënboog, die koringgerf, die byekorf en die gevlegte
koord. Ek verbreek alle bindinge met waarsêery en Jesebel deur hierdie
orde.
q Ek bely, verloën en verbreek die vloeke van ‘n onafhanklike gees a.g.v.
hierdie orde en om te lewe soos ‘n swerwer of rondtrekker.
q Ek verloën die O.O.V.R. se leuse, “Vrede en oorlvoek, die belonings van
gematigdheid”.
q Ek verloën en verbreek die vloek van moord en onthoofding en die
verlies van hoofskap/leierskap as gevolg daarvan.
q Ek sny alle sielsbande met die priesterskap van hierdie orde en met die
koninging van die hemele, Jesebel, en verklaar dat daar geen vernietiging
meer sal wees nie, in die Naam van Jesus Christus.


DIE BUFFEL LOSIE [Royal Antediluvian Order of Buffaloes] (RAOB)


q Ek bely, verloën en verbreek die vloek van alle ede geneem, vloeke en
rituele uitgevoer en regalia gedra deur my voorgeslagte betrokke in Die
Buffel Losie.
q Ek verloën die afgodery van die bul, en verbreek die vloek dat my lewe
geteister sal wees met lyding.
q Ek verloën en verbreek die vloeke van deelname aan die ritueel waar die
kop simbolies geskeer word en in die openbaar verneder en bespot word.
q Ek verloën en verbreek die mag van alle vloeke oor die kop en verstand
soos kopvel siektes, verlies van hare, angstigheid, bekommernis en
waansin. Ek verklaar dat: ”Want God het ons nie ’n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van
krag en liefde en selfbeheersing.” 2 Tim. 1:7
q Ek verloën en verbreek die vloek van ‘n kangaroe hof.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke om verbrand te word of om as
offerande, of per ongeluk verbrand te word.
q Ek verloën hierdie eed: “...om nooit die geheime, tekens of wagwoorde
te onthul wat deur die losie aan my gegee word nie...”
q Ek verloën alle vloeke van geheimhouding en stilte, veral met vroue.
q Ek verloën en haal die buffel blinddoek af.
q Ek verloën en verbreek die vloek van vrouehaat oor my voorgeslagtelike
bloedlyn.
q Ek verloën en verbreek alle Buffel vloeke van wellus, owerspel, huweliks
verbrokkeling, geweld en argumente, veelwywery, voortydige sterfte van
eggenoot, sterf va n verhoudings en verwagting om bedrieg te word deur
vroue/mans.
q Ek verloën en verbreek die vloek van moord deur houe teen die kop en
alle dreigemente van geweld.
q Ek verloën en verbreek alle vloeke vanaf my voorgeslagtelike bloedlyn
en myself van buffelagtige gedrag, om in die bed van die buffel te lê en die
eed om die prooi te deurboor en heen en weer te slinger.
q Ek verloën alle vloeke van optrede soos ‘n dier of om soos een behandel
te word en die vloek van dierlikheid en verwarring.

q Ek verloën en verbreek alle vloeke van die Buffel altaar en horings; van
onderwerping aan die Buffel brul, geweld en woede. Ek verloën en
verbreek die mag van afgodery van die antichris horings en die vloek van
geestelike misbruik en bloeding veroorsaak deur hierdie horings.
q Ek bely, verloën en verbreek elke vloek van alkoholisme en verslawings
wat gekom het met die gees van Groot John Barleycorn.
q Ek verloën die leuen dat Noag ‘n buffels -voël uitgestuur het wat nie
teruggekeer het met ‘n olyftakkie nie, en ek verbreek die vloek van die
konflik wat dit bring.
q Ek verloën en verbreek die vloek van die wagwoorde Gideon en rooi
mure.
q Ek verloën alle aanbidding van Baphomet en verbreek die mag van alle
vloeke van wellus en perversie oor my bloedlyn. Ek verbreek die vloek
van alle seksuele vestings

 

Daar is nog heelwat wat oor verloënings gebede genoem kan word maar ek dink hier is genoeg vir die leser om te besef hoe gevaarlik vrymesselary is. 

 

Daar is 'n baie nou verband tussen vrymesselary en satanisme. Dis net in 'n ander kleed. 

 

Dit is my hoop dat hierdie artikel tot hulp sal wees om. Die koms van Jesus is voor die deur en deur onkunde raak mense verstrengel in die moeras van Satan. Staan op en neem die geskenk wat die kruis vir ons gebring het.

Vrymesselary -Alles wat ‘n Christen behoort te weet.

bottom of page