top of page

Suid Afrika

 

 

“Die land is in ’n gat van morele verrotting,”

So sê die skrywer Riana Scheepers. Lees voledige berig http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Skrywer-se-ouers-geslaan-Land-verrot-20130202.

The shame of the Nation http://www.news24.com/MyNews24/The-shame-of-the-nation-20130210

 

Hoe het hierdie wonderlike land van ons in so ‘n staat van verval gekom? Dit is asof Satan ‘n verwoede aanslag op Suid Afrika loods om totale vernietiging te bewerkstellig in ‘n land wat vir baie jare beskou was as ‘n bastion vir die Christelike geloof.

 Ek glo daar is vier hoof oorsake

1) Ons het ons rug op God gedraai. Sy naam word uit ons Grondwet, skole en alle openbare platvorms verwyder.
2) Ons regering draai hulle rug op Israel. Dieselfde fout wat Amerika maak
3) Homoseksualisme wat 'n gruwel vir God is, word as mense regte uit gestal en indien iets daarteen gesê word, dan is dit haatspraak. Dit word selfs in ons grondwet beskerm
4) Alle godsdienste word gelyk gestel in ons humanistiese samelewing.



Sataniste lê 'n klag teen Barbara Creecy as wat sy sou sê as HAATSPRAAK sou wees. Wonder net wat hierdie nuwe wet werklik behels. Lees berig 
 

Suid Afrika het sy rug op God gedraai; nou draai God sy rug op Suid Afrika.

 

 


 


 

 


bottom of page