top of page

ISRAEL

God se volk



Esegiël 25:13 daarom, so sê die Here HERE: Ek sal my hand uitstrek teen Edom en daaruit mens en dier uitroei; en Ek sal dit ’n puinhoop maak van Teman af, en tot by Dedan sal hulle deur die swaard val.

14 En Ek sal my wraak op Edom in die hand van my volk Israel gee, en hulle sal met Edom handel volgens my toorn en my grimmigheid; so sal hulle dan my wraak gewaar word, spreek die Here HERE.​

Met hierdie gedeelte stel God dit baie duidelik dat Israel Sy volk is. Daar is baie wat probeer om Israel se plek te neem en die Abrahamitiese verbond te wil opeis. God is besig om Sy volk te herstel en die wêreld is boos en spoeg vuur en probeer alles om Israel te verwoes en uit te wis. Wees verseker, dit sal nooit gebeur nie. Maar die wat teen Israel skree en opstaan, die gaan God se woede ervaar.



Hierdie webblad ondersteun Israel ten volle. Bid altyd deur vir Israel want die vyand se woede is teen hulle.





bottom of page